Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is ’n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?
Publication
2016
Pages
48
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Sanri Steyn
There are no reviews for this book yet.