Daar is ’n nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het ’n buikspraakpop wat soos ’n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net ’n pop? En is Jamahl werklik só ’n goeie buikspreker? Superjoernalis Sanri Steyn stel ondersoek in…
Publication
2020
Pages
80
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Sanri Steyn
There are no reviews for this book yet.