Sasol 300 maklik sigbare voëls in Suider-Afrika

Available formats:

Log in to add

Sasol 300 maklik sigbare voëls in Suider-Afrika

C
Chevonne Reynolds
N
Nicholas Tye

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as ’n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto’s van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek: eenvoudige teks met onder meer ‘vind dit;’ ‘identifiseer dit’ en ‘verstaan dit’; illustrasies en foto’s in volkleur; ’n verspreidingskaart; die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale; gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes, omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls. Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.

Publication

2015

Pages

168

Format

Epub

Publisher

Struik Nature

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites