Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voels van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene voelspesies in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
Publication
2012
Pages
57
Format
Paperback
Publisher
Struik Nature
Collection
Sasol Eerste Veldgids
There are no reviews for this book yet.