Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.
Publication
2016
Pages
60
Format
Epub
Publisher
Struik Nature
Excerpt
Collection
Sasol Eerste Veldgids
There are no reviews for this book yet.