Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid diere van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene dierespesies in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.
Publication
2016
Pages
56
Format
Epub
Publisher
Struik Nature
Excerpt
Collection
Sasol Eerste Veldgids
There are no reviews for this book yet.