Louis is glad nie Nina se soort man nie en sy is buitendien nie die trousoort nie. Hy ook nie, met al die meisies om hom. Nou wat soek hy so pal in haar gedagtes?
Publication
2013
Pages
117
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.