Aan die Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian ’n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.
Publication
2012
Pages
114
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.