Seenimf en die skeepsdokter

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Seenimf en die skeepsdokter

M
Malene Breytenbach

Verpleegsuster Kira Louw gaan werk op die Sea Nymph-toerskip sodat sy van ’n teisteraar af weg kan kom.

Sy en die aantreklike dokter Albert Dorell is dadelik aangetrokke tot mekaar maar albei het voorbehoude. Kira is nou lugtig vir mans. Albert se pa se ryk familie op Malta het op sy ma neergesien en sy ouers is geskei.

Vroue is net so aangetrokke tot Alber t as wat mans tot Kira is. Sal die liefde seëvier?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Medies

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites