Seerower vir Shakira

M
Marijke Greeff

In ’n dobbelspel word Shakira deur haar pa aan ’n seerower verpand – Raoul Monserat, dodelik aantreklik, dodelik gevaarlik, kaptein van die seerowerskip die Swart pêrel Monserat is legendaries, word gevrees en verafsku – hy’s wreed, meedoënloos, pleeg gruweldade, onteer vroue … Op die Swart pêrel word hulle teen haar sin in die eg verbind, en Shakira weet – een of ander tyd gaan dié onvoorspelbare, kil man sy huweliksregte opeis. Hy word vir haar ’n raaisel, sy optrede strook nie altyd met sy reputasie nie. Sy weet hy gebruik haar net as ’n skans in sy soektog na die skat, maar hoe langer sy Monserat ken hoe minder wíl sy haar teësit.

Publication

2010

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Histories

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites