Seisoen van vervulling

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Seisoen van vervulling

A
Alta Cloete

Emily is in Noorweë waar twee lede van die uitgebreide familie – die clan – trou. Daarna gaan sy alleen deur Europa toer. Maar in die paar dae rondom die troue gebeur daar in die pragtige land van sneeu, stilte en lig iets wat haar en Ben se lewe onherroeplik verander. Terug in Suid-Afrika moet sy die gevolge daarvan dra. Tog, dit is wat sy wou hê, is dit nie? Ja, maar nie só nie. Eers het sy nie die moed om dit vir iemand te vertel nie, maar dit is nie die soort ding wat mens kan wegsteek nie. Soos die sorgelose Ben ook nie sy donker geheim kon wegsteek nie, al het dit niks met Emily of die clan te doen nie. Die clan is al deur baie rampspoed getref, wat hulle verwerk het en waarin hulle mekaar ondersteun het. Emily en Ben is net nie so seker hulle twee sal dit kan verwerk nie. Dit was immers hulle onbesonnenheid. En al twee is vrye geeste …

Publication

2013

Pages

214

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Seisoen van-reeks

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites