Sesde sintuig

E
Elizabeth Wasserman

Toe Danél gebore word, kom haar ma nie dadelik agter daar is iets ongewoon aan haar dogter nie. Maar toe sy groter word, begin die kinders by die skool onder mekaar fluister ... "Danél het ’n sesde sintuig. Sy weet dinge nog voordat dit gaan gebeur. Sy's weird ..."

Publication

2013

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites