Sexy medisyne

Available formats:

Log in to add

Sexy medisyne

H
Heinz Mödler

Heinz Mödler, ’n bekende Kaapse mediese spesialis, ken die mediese wetenskap op die punte van sy vaardige vingers – net soos wat hy die aweregse, weerlose aard van mense ken. Daarom kan hy met gesag en humor skryf oor mense en medisyne. Sy sketse is uiters toeganklik en die onderwerpe so uiteenlopend dat dit in die smaak val van die meeste lesers, ongeag ouderdom of geslag.

Publication

2011

Pages

304

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites