Sien jy my nou?

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Sien jy my nou?

C
Ciska Olivier

Monica bewaar al vir meer as ses jaar lank ’n geheim wat maak dat sy soms te koketterig optree teenoor Johan, haar broer se beste vriend. Sy is vasbeslote dat hy nooit die rede mag uitvind nie. Toe Johan egter ná ’n gru-ongeluk in die hospitaal opgeneem word, smeek sy vriende en familie vir Monica om hom te versorg. Johan is ’n skaduwee van die mens wat hy was en ’n beduiwelde een daarby. Hy weier dat Monica hom tuis verpleeg, maar sy beste vriendin beraam ’n plan. Gaan die plan Monica duur te staan kom of gaan dit haar uiteindelik vryspreek?

Publication

2024

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites