Sinkplaatpad na liefde

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Sinkplaatpad na liefde

J
Jaco Versfeld

Deziré Kriek, ’n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om ’n kontrak te sluit met ’n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en die Nico ontwikkel in meer as net ’n werksverhouding tydens ’n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit ’n vorige huwelik, verdwyn. Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoë om Deziré en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan sy daarin slaag?

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Reis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites