Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het. Dié arrogante Fransman krap haar reëlings om – en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.
Publication
2011
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.