Sjokolade Soene

R
River Ford

Kerri Manning keer terug huis toe met net een semester van die universiteit oor. Sy het pyn en probeer uitvind wat om te doen met 'n diagnose wat haar toekoms sal verander. Dis moeilik om van geluk te droom, maar die nuwe ou in die dorp kry dit reg om haar te laat lag. Kan sy 'n kans waag dat hy sal bly?
Eric Hunt is 'n opkomende beeldhouer wat moeg geword het vir sy valse vriende in New York. Hy bevind hom in die klein dorpie Eureka Springs op soek na die passie wat hy vroeër vir sy kuns gehad het. Kan Kerri die inspirasie wees wat hy nodig het?

Publication

2025

Pages

128

Format

Epub

Publisher

Charity Bradford

Excerpt

EPUB

Translator

Bianca Bunge

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites