Jessie Jansen vergryp haarself aan sjokolade, want dis al wat die gat in haar toemaak. Die ene wat Andries gelos het toe hy met die jong dingetjie weg is. En toe sien Bruno Baumann haar raak en praat haar om om model te speel in sy nuwe reklameveldtog wat op die ‘gewone’ vrou gerig is.
Publication
2015
Pages
226
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.