Lavànda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanzé Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en koerantfoto’s gesien het.
There are no reviews for this book yet.