Skaduwees, Skatte en Skelmstreke

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Skaduwees, Skatte en Skelmstreke

N
Nerine Ahlers
A
Alet Steenkamp

Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina douvoordag een oggend by die koshuis moet uitglip en by die grillerige begraafplaas gaan rondsluip”¦

Publication

2015

Pages

93

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

SSS-reeks

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites