Slym: die wêreld se heel eerste wurm in ’n paddakonsert

Available formats:

Log in to add

Slym: die wêreld se heel eerste wurm in ’n paddakonsert

F
Fanie Viljoen

Daar gebeur nooit iets opwindends met wurms nie. Hulle kruip maar meestal op die grond rond op soek na iets om te eet. Of hulle seil teen ’n boomstam op om aan vars blare te kou. Wanneer twee wurms mekaar toevallig raakseil, praat hulle ook maar min. Die een sal dalk vra: “Wat doen jy vandag?” En die ander een sal antwoord: “Niks, en jy?” “Niks.” En dit is ook so. Niks gebeur ooit met wurms nie. Maar daar is altyd ’n uitsondering...

Publication

2013

Pages

42

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites