Die gogga-sirkus is hier! Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas is baie opgewonde oor die pragtige rooi-en-wit sirkustent. Daar is slakke wat suigstok-toertjies doen, sprinkane baljaar op trampolines en die krieke oefen vir die sirkus-simfonie. Maar iewers sluip ’n skelm met bose planne rond… Sal slym en sy beste vriend, Paddavoet, ’n plan kan maak voordat dit te laat is?
There are no reviews for this book yet.