SMS’e, skurke en spinnekoppe

Available formats:

paperback epub
Log in to add

SMS’e, skurke en spinnekoppe

N
Nerine Ahlers
A
Alet Steenkamp

Vier dae in die bos ... Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin is daar eers ’n nare onderwyseres wat ’n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oe en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. ’n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet ...

Publication

2014

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites