“Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?
Publication
2022
Pages
80
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Illustrator
Zinelda McDonald
Collection
Vreesveld-reeks
There are no reviews for this book yet.