Sneller

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Sneller

S
Sunel Combrinck

Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In ’n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik ’n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het ’n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan kan vernietig, want sosiale media het ’n ernstige verwoestende kant. Dit stel dalk net iemand uit haar verlede in staat om haar op te spoor by haar nuwe skool. Is Inneke en Logan se liefde sterk genoeg om ’n donker geheim te weerstaan? Kan Inneke ongeskonde van haar verlede ontsnap of is dit ’n sneller wat wag om af te gaan?

Publication

2024

Pages

160

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites