Snydokter

Available formats:

Log in to add

Snydokter

L
Leon van Nierop

Renzo Hattingh is ’n snydokter, bekend vir sy operasies om mense weer mooi en jonk te laat lyk. En hy is so aantreklik dat hy vroue laat swymel. Nou het hy net verdwyn … nadat ’n bekende aktrise met regstappe begin dreig het na ’n mislukte operasie. George, ’n privaat speurder, en Monique wat by ’n reklameagentskap werk, is warm op sy spoor. Hulle kry naamlose elektroniese boodskappe wat na ’n blog verwys waarin kosmetiese operasies beskryf word. Maar hoe betroubaar is hierdie “leidrade”? Lei dit hulle nie juis op ’n dwaalspoor nie?

Publication

2013

Pages

304

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites