Spaghetti tussen jou tone

Available formats:

Log in to add

Spaghetti tussen jou tone

J
Jaco Jacobs

Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is Juffrou Zaan van Graan. En almal sê sy word nooit ooit kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou woedend te maak! In hierdie skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit nie ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos Juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...

Publication

2018

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites