Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is ’n spesiale (en geheime) agent. Wat? Cool? Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net ’n geheime agent omdat hy ’n baie spesiale ... uhm ... wel ... talent het. Moenie lag nie ... Hy laat winde. Hard. So hard dat hy kan vlieg.
Publication
2013
Pages
96
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Zinelda McDonald
There are no reviews for this book yet.