Speurder Annika kry snuf in die neus

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Speurder Annika kry snuf in die neus

E
Elmarie Botes

Die tweede boek in die baie gewilde Speurder Annika-reeks. Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en sy weet hoe om geheime uit te snuffel. Veral as die geheim ruik na… kunsmis! Iemand gooi die skool se kunsmis in bottlels en verkoop dit. Almal dink oom Gysie, die skoolopsigter, is die skuldige. Maar Annika kan dit nie glo nie. Sy is seker hulle maak ’n fout. Maar hoe gaan sy dit bewys? Annika besluit om al haar speurvernuf te gebruik en die waarheid uit te vind.

Publication

2015

Pages

38

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites