Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is gebeur daar altyd iets opwindends! Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit, en maak gereed om leidrade te soek en raaisels saam met Speurder Annika op te los. Vir die eerste keer verskyn al vyf Speurder Annika-stories in een omnibus.
Publication
2018
Pages
288
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.