Spioen vir liefde

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Spioen vir liefde

E
Elsa Hamersma

Katryn moet op die gevaarlik aantreklike dokter Jos Maree gaan spioeneer om vas te stel hoekom hy hom sak en pak op die godverlate Carryvale bevind. Om deur Jos se skanse te dring is geen maklike taak nie, want hy wil niks met haar te doen hê nie. Boonop breek sy haar enkel en moet sy noodgedwonge feitlik hulpeloos in sy gastekamer bly. Wat is Jos se geheim? En waar pas die skone Lohanne en Luca in die prentjie? Katryn kom op vreemde maniere agter die kap van die byl, maar verloor haar hart op Jos. Net toe sy glo hulle het nie ’n toekoms saam nie, word die bordjies verhang.

Publication

2015

Pages

111

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites