Spoorloos

R
Riana Mouton

Alex Cloete is kwaad vir die lewe. Hy het nie geld nie, nie rigting nie, en sy geliefde seun, Zander, woon by sy ma, Mercia, ver van hom af. Wanneer Mercia in baie verdagte omstandighede sterf en die kind wegraak, kry Alex lewe en rigting.

Publication

2010

Pages

238

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites