Spykerhakmeisie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Spykerhakmeisie

A
Ann Hite Kemp

Rozelle, ‘n eiendomsagent, se paaie kruis met Hein toe sy hom ‘n ou, spokerige herehuis gaan wys wat hy namens sy tannie gaan besigtig. Om te bepaal of die huis wel spook - ‘n vereiste vir die kooptransaksie - reël sy ‘n middernagtelike piekniek en oorslaap in die leë huis. Hein en Rozelle is nie voorbereid op die gevoelens wat vinnig tussen hulle ontwikkel nie. Toe daar ‘n foto van hulle in die koerant verskyn waar hulle lepellê in die spookhuis, is die gort behoorlik gaar. Hul hou egter nie rekening met Hein se vriendin, Mariëtte, nie. Sy sal enige iets doen om met Hein te trou voor sy dertig is. Sal Hein en Rozelle se verhouding die aanslae van Mariëtte se obsessiewe planne kan oorwin?

Publication

2023

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites