Stalmaats 11: Sirkusperde

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Stalmaats 11: Sirkusperde

L
Lize Roux

Die sirkus is op pad! Anri, Megan en Karen kan nie wag om die Lombardi-sirkus in aksie te sien nie - veral die pragtige, spierwit Arabierperde. Maar dan begin iemand skokkende bewerings oor die sirkus maak. Word die diere by die sirkus sleg behandel? Die drie Stalmaats besluit om ondersoek in te stel ...

Publication

2012

Pages

64

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Stalmaats

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites