Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan raak dinge gevaarlik ...
Publication
2013
Pages
64
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Stalmaats
There are no reviews for this book yet.