Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie. Die nuwe jaar skop af met ’n groot verrassing. Vinette het skynbaar ’n splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal ... sy stel selfs voor dat die Stalmaats ’n Omgewingbewarings- projek aanpak! Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?
Publication
2013
Pages
64
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Stalmaats
There are no reviews for this book yet.