Stalmaats 3: Anri se plan

Available formats:

Log in to add

Stalmaats 3: Anri se plan

L
Lize Roux

Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om ’n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reel. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het - voor dit te laat is vir Nomhle?

Publication

2012

Pages

64

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites