Anri, Karen en Megan is baie opgewonde. Tannie Maja en oom Dewald beplan ’n opwindende pretrit vir die Stalmaats. Twee hele aande in die veld saam met die perde. Maar sommer op die tweede dag van die pretrit loop dinge skeef …
Publication
2012
Pages
64
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Stalmaats
There are no reviews for this book yet.