In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, le daar ’n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind en dan hou die skool boonop ’n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende se wat is fout nie?
Publication
2012
Pages
64
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Stalmaats
There are no reviews for this book yet.