Die gewildste perdestories in Afrikaans!
Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar!
Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri Megan Karen en die ander Stalmaats!
Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!
Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!
Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:
* Sirkusperde
* Afskeidsrit
* Perdespeurders
* Rivierperde
* Stormnag
Publication
2019
Pages
288
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Collection
Stalmaats Omnibus
There are no reviews for this book yet.