Gitte herstel van die mislukte verhouding met Tom en haar ma nooi haar na Sutherland om te help met ’n sterrekunde-konferensie wat sy aanbied. Een van die aanbieders - Pierre Winterbach - bly oor in haar ma se huis en daar is onmiddellik ’n vonk tussen Gitte en Pierre…
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.