Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags ’n dag vroeër in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste ongeskikte man was wat sy nog ooit gesien het nie!
Publication
2018
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.