Hierdie bundel stories is ʼn karos waarmee jy jou kind opnuut kan koester. Daarmee saam kom die genadegawe om waarlik mekaar se harte te hoor. Om dit reg te kry het jy nie geld of goed nodig nie. Al wat nodig is, is om vir slegs 20 minute elke aand sonder die selfoon, TV en al die 1001 dinge wat jou
aandag deur die dag opeis vir jou kind ʼn storie te lees.
Die sleutel tot behoorlike lees- en taalvaardigheid begin lank vóór gr. R – by iets eenvoudig soos ʼn slaaptydstorie en jou onverdeelde aandag.
'n Ideale boek vir jou kleinding wat hou van stories, rympies en speletjies.
Publication
2020
Pages
136
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
Illustrator
Megan Bird
There are no reviews for this book yet.