’n Aanbod van werk in Zambië is veronderstel om vir Lienke te help om die trauma van die sikloon te verwerk. Daar is egter ’n erger storm wat op die horison dreig. Sy was nie gereed op die vernietigende effek wat die die televisieaanbieder Armand Martinez op haar hart sou hê nie.
Publication
2019
Pages
304
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
SuperRomanza
There are no reviews for this book yet.