Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ’n boks vol briewe wat sy in ’n hoededoos op haar ma se kas ontdek.
Publication
2023
Pages
64
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.