Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gidse is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word ook gegee. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.
Publication
2024
Pages
96
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.