Toulopers: ’n handleiding dien as ‘n hulpmiddel vir onderwysers. Die handleiding bevat ’n wye verskeidenheid van vrae en aktiwiteite vir die klaskamer met die doel om die leerder se begrip van die kortverhale in Toulopers te verbeter.
There are no reviews for this book yet.