Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en deurtentyd met die kontekstuele vrae aangevul en getoets. Daar is ook ’n fokus op kritiese taalbewustheid, sowel as langvraevoorbeelde. Nasienriglyne word verskaf.
Publication
2024
Pages
72
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.