Suid-Afrikaanse helde en ikone

W
Wendy Maartens

Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis ... Wolraad Woltemade wat manalleen met sy perd die stormsee ingery het om skipbreukelinge te red. Die onverskrokke generaal Koos de la Rey wie se dapperheid vandag nog besing word. Wolllie, 'n klein brakkie met 'n groot hart. Die siek seuntjie Nkosi Johnson wat mense regoor die wereld geleer het om siek mense met respek te behandel. En Nelson Mandela wat 27 jaar in die tronk was sodat sy land se mense vry kon wees.

Publication

2013

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites