Superboetie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Superboetie

J
Jaco Jacobs

Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van ’n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is ’n superheld. Die nag toe hy gebore is, het ’n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit — al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op ’n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir ’n kompetisie in te skryf … en hulle kom van aangesig tot aangesig met ’n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red — voor dit te laat is?

Publication

2014

Pages

56

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites